Logo de l'OEP
Logo de l'OEP

Die Afrikaanse Taalraad loods meertaligheidsinisiatief vir universiteite


Mis à jour : 3 Avr 2020

9 March, 2020 in Taalraad

– Soos geplaas op die Afrikaanse Taalraad se portaal op LitNet.

Studente se toegang tot Afrikaans en die ander inheemse tale binne en buite die lesingsale móét eenvoudig verbeter. Die Afrikaanse Taalraad loods dus ’n inisiatief om studente met taalklagtes te ondersteun en met dosente en tersiêre instellings werk om meertaligheid ’n sukses te maak. Die inisiatief volg ’n konstruktiewe benadering wat daarop mik om die beste van bestaande taalbeleide, insluitende die hersiene Nasionale Taalbeleid vir Hoër Onderwys, te maak. Meer lezen... >>>>